Vacant Land Residential For Sale in Monte Christo

Residential Land in South Africa province Western Cape, Mossel Bay, Monte Christo

R580 000

Ad ID 210761

Property Description

Mosselbaai is bekend vir die mees gematigste klimaat in die wereld na Hawaii. Monte Christo is ook baie sentraal gelee en met toegang na die hoof snelwee (N2 & R102) maak dit baie toeganklik.

Hartenbos is ongeveer 3,5km vanaf Monte Christo se ingangshek en Hartenbos se hoofstrand ongeveer 4,3km.

Die naaste lughawe is ongeveer 30km vanaf Monte Christo en die naaste Hospitaal omtrent 11km in Mosselbaai.

PROPERTY MONOPOLY

Corne Olivier

 07202 ... Show

 corne@... Show