0.0 bedroomFor Sale in Olifantsnek

location in South Africa province North West, Rustenburg

R440 000

Ad ID 142126

Key Features

0 Rooms
0 Bathrooms
Pool

Extra Features

Property Description

Olifantsnek is ongeveer 15 km radius vanaf Rustenburg. Grens aan die Johannesburg (Magalies) pad na Sun City. Die erwe le teen ''n groot dam naamlik Olifantsnekdam. Daar is boot fasiliteite en is ook ''n heerlike visvang dam waar van tyd tot tyd visvangkompetisies aangebied word. Daar is ongeveer 180 erwe waarvan slegs 40 nog nie verbeterings en wonings op gebou is nie. Erwe se groottes wissel tussen 1,000 tot 2,000m2

Anneke

 08362 ... Show

 anneke... Show