MAKLIK HANTEERBAAR EN GROOT GENOEG VIR ONTHAAL

Houses in South Africa province Western Cape, Mossel Bay, RYLAAN 10, Hartenbos

R2 045 000

Ad ID 665814

Key Features

3 Rooms
2 Bathrooms
2 Garages
170.00 m² Floor Area
633.00 m² Land Area
Yes Garden
Pets Allowed

Extra Features

Rooms
Family/TV Room
Entrance Hall
Kitchen
Security
Fence
Feature Fittings
Automated Garage
Built-in-Braai
Built-in Cupboards
Sea View

Property Description

SEEMEEUPARK
* 3 Slaapkamers waarvan die hoofslpk genoeg kaste het en 'n uitsig van Diazstrand.
* 2 Vol badkamers met moderne afwerkings.
* Die linnekas is net so lank soos die gang en jy sal verbaas wees oor al die pakplek.
* Die leefarea is oopplan met ingeboude braai en almal kan lekker saam kuier.
* Baie vensters verskaf genoeg lig met daardie pragtige see- en landelike uitsig.
* Die erf is aan 3 kante omhein behalwe die voorkant.
* Gras is reeds geplant maar die tuin soek net u groen vingers om dit te omskep in 'n lushof.
* Wees nou die gelukkige eienaar van 'n nuwe woning.

iSell.co.za

 06030... Show

 ilse@i... Show