JOU KINDERS HET HIERDIE SPEELGROND NODIG

Houses in South Africa province Western Cape, Mossel Bay, Lefebvre 13, Hartenbos

R2 020 000 *

Ad ID 675639

Key Features

3 Rooms
2 Bathrooms
2 Garages
200.00 m² Floor Area
800.00 m² Land Area
Yes Garden
Pets Allowed

Extra Features

Rooms
Family/TV Room
Entrance Hall
Kitchen
Scullery
Security
Fence
Feature Fittings
Automated Garage
Built-in-Braai
Built-in Cupboards
Fireplace
Sea View

Property Description

* Hierdie nuwe woning sal u verbaas.
* Nie net die ligging is uitstekend nie, maar die oopplan uitleg sal voldoen aan al u behoeftes.
* Ingeboude binnebraai vorm deel van die leefarea sodat almal kan saam kuier.
* Aparte waskamer is altyd gerieflik vir die huisvrou.
* Die 3 slaapkamers is groot met baie ingeboude kaste.
* Twee badkamers waarvan die een en-suite is met die hoofslaapkamer.
* Groot dubbelmotorhuis met ook genoeg parkeerruimte vir gaste.
* Die erf is groot en verleen hom daartoe vir 'n lapa, swembad en speelplek vir kinders en troeteldiere.
* 'n Gesellige vuurtjie op die boma vir daardie somersaande.

iSell.co.za

 06030... Show

 ilse@i... Show