3.0 bedroomFor Sale in Swartruggens

Houses in South Africa province North West, Swartruggens, Swartruggens

R720 000

Ad ID 142139

Key Features

3 Rooms
2 Bathrooms
2 Garages
Pool

Extra Features

Property Description

Hierdie eiendom is in Swartruggens se goeie area gele naby die Swartruggens skool!

Die ouetehuis en ook naby ''n winkelsentrum. Die N4 gaan ook deur Swartruggens na Botswana en is hulle huidig besig met opgradering. Die huis ongeveer 6 jaar oud en is ''n heerlike ruim moderne woning met leiklipvloere, moderne badkamers en ook pragtige groot oopplan kombuis. Sien ook dik balke wat die plafonne in iets spesiaals omskep. Die erf is groot 1100 m en selfd die huis is 212 m.

For appointment to view this property and for more info please contact the Expert Property Practitioners Team:
Dewald & Dottie Niemandt we specialise in Commercial Properties, Smallholdings, Farms & Residential

Dewald

 07232 ... Show

 dewald... Show