1 Slaapkamer woonstel te Koop. Eenheid is nie ver van PUK kampus hoofhek nie

Apartments and Flats in South Africa province North West, Potchefstroom, Die Bult

R645 000

Ad ID 359041

Key Features

1 Rooms
1 Bathrooms
1 Kitchen
40.00 m² Floor Area
Parking

Extra Features

Property Description

Die 1 Slaapkamer woonstel is een van die grootste 1 slaapkamer woonstelle op die bult (40m2) en is op die 2de vloer van die kompleks.Sitkamer is ruim met ooplan kombuis.Badkamer is 'n volle badkamer wat bad en stort in het.Veiligheid word bevorder deur ho mure wat elektrisiteits omheining bo-op.Woonstel is ongeveer 1km van Puk se hoofhekAs jy die een mis, dan gaan jy jouself skop.Die Bult / Potchefstroom

Properties 4 All

Louw Jacobs

 08248 ... Show

 louw@p... Show