3.0 bedroomFor Sale in Bo Dorp

Houses in South Africa province Limpopo, Polokwane, Bo Dorp

R875 000

Ad ID 142070

Key Features

3 Rooms
2 Bathrooms
1 Garages
Pool

Extra Features

Property Description

Prysverlaging!! Hierdie netjiese deeltitel eiendom kan deurgaan as ''n tweeling daar nog basies dieselfde wooneednheid op die erf gebou is. Ideaal vir belegger om beide te koop en een dus te verhuur waaroor hy self ''n ogie kan hou. Ook vir familie wat graag naby mekaar wil wees. Erf grote is 609m met huise se oppervlak van ongeveer 121m. Hierdie oulike eiendom is ook baie naby ''n puik laerskool gele met ook ''n winkelsentrum loopafstand. Die huise bestaan uit 3 slaapkamers, 2badkamers, oopplan sitkamer, kombuis en heerlike kuier stoep. Ook baie veilig dat daat ''n pypsteel is en redelik privaat.

Annatjie

 08353 ... Show

 annatj... Show