4 Ster lodge in Pretoria te koop

Lodges in South Africa province Gauteng, Pretoria

R68 000 000

Ad ID 62967

Property Description

Baie winsgewende 4 Ster lodge met 63kamers en spanbou geriewe. konverensie geriewe, troues kombuise kroee en nog baie meer, te koop. 3 Groot luukse huise. Baie goeie wins. 9000 vierkante meter baie netjiese geboue met alle geriewe en nog meer op groot perseel. n Stukkie bosveld in die stad met wild....Word as lopende saak verkoop. Koper sal bygestaan word tydens oorname Audit verslae beskikbaar. Vir volle besonderhede kontak adverteerder. Kom kyk.

 08232... Show

 joggie... Show