Plasie in Oudedorp te koop

location in South Africa province North West, Potchefstroom, Boskop

R3 200 000

Ad ID 492206

Key Features

4 Rooms
2 Bathrooms
1 Kitchen
4 Garages
48.05 Land Area
Pool

Extra Features

Property Description

48.0514 Ha Oudedorp plasie met supermark en Pandjieswinkel teenaan Carletonville pad te koop. 10 km vanaf Potchefstroom. Aanbod sluit in:2 woonhuise, 4 motorhuise, 1 stoor, 2 groot werkswinkels en 4 arbeiders huisies. Alles verhuurbare eiendom. Plasie is uitstekend vir bok en skaap boerdery a.g.v. doringbos en bome op gedeelte van grond. Baie sterk water met 5 boorgate waarvan 2 toegerus is. 50 Jong pekaneut bome op grond. Vaste netto inkomste tans R30 000 per maand uit supermark en verhurings van geboue. Groot potentiaal vir uitbreiding. Goeie beleggings prys.Nexor Properties is a leading real estate company specializing in the marketing of top quality houses, apartments, businesses, commercial properties and small holdings as well as the marketing of student housing in Potchefstroom. Puk, Pukke also known as North West University is one of the most innovative Universities in South Africa. Potchefstroom is also the host of the annual ever popular Aardklop Arts Festival.If you are thinking of selling real estate, I would be happy to provide you with a free property evaluation.Nexor Eiendomme is 'n toonaangewende eiendomsmaatskappy wat spesialiseer in die bemarking van top kwaliteit huise, woonstelle, besighede, kommersiele Eiendomme en kleinhoewes. Ons kantoor hanteer ook verskeie studentebehuisings eenhede in Potchefstroom.Puk, Pukke, ook bekend as die Noordwes-Universiteit, is een van die innoverende Universiteite in Suid-Afrika.Potchefstroom is ook die gasheer van die jaarlikse immer gewilde Aardklop kunstefees.Indien u eiendom wil verkoop, kontak ons gerus vir n gratis eiendomswaardasie.

Nexor Properties

Nick Smith

 07111 ... Show

 nick@n... Show