3 slpk huis te plotte in Weste van Pretoria

Houses in South Africa province Gauteng, Pretoria, Pretoria West

R6 500

Ad ID 535861

Key Features

3 Rooms
1,5 Bathrooms
1 Car pots
2019-05-01 Available from
Pets Allowed

Extra Features

Property Description

3 SLPK huis R6500 huur & R6500 deposito voor okkupasie.Geen rokers & persone met sober gewoontes.Swancina Park AH, gelee +- 5km vanaf Mahem op die Van Der Hoff pad verlenging.Volledige kombuis (getel) & eetkamerSitkamer/Tv kamerVolledige badkamer met stort, wasbak en bad. Aparte Tiolet .Dstv ingesluit. Elektrisiteit uitgesluit. Boorgat waterElektriese heining wat perseel omring met sprei ligte & kameras.Perseel word gedeel met toesighouers.1 klein hond toelaatbaar soos b.v 'n Jack Russel, perseel het reeds sy eie honde.Onderdak parkering vir 1 voertuigNetjiese tuin met groot erfKontak Johann: 083 417 7437 - as oproep ongeantwoord is, los asb 'n boodskap en stuur dan 'n WhatsApp.

Johann

 08341 ... Show

 johann... Show