Lekker ruim tuinwoonstel op landbouhoewe te huur!

Apartments and Flats in South Africa province Gauteng, Johannesburg

R3 000

Ad ID 539632

Key Features

2 Rooms
1 Bathrooms
2 Car pots
84.00 m² Floor Area
80.00 m² Land Area
2019-05-01 Available from

Extra Features

Property Description

Lekker ruim tuinwoonstel op 'n veilige landbouhoewe te huur. 10 Km vanaf Tambotie mall, Randfontein. 19 Km vanaf Carletonville.Kom woon rustig saam met 4 ander gesinne. Privaat tuin met braaiplek. 2 Slaapkamers, een badkamer, sitkamer, kombuis, sonnige noordelike stoep, koel suidelike stoep. Daar is 'n kwekery, vrugteboord, beeste, skape en hoenders op die terrein. Daarom word honde en katte nie toegelaat nie.Die plekkie is ideaal vir 'n afgetrede paar of enkellopende.Geen alkohol- of dwelmmisbruik word toegelaat nie.

 08363... Show

 andres... Show