Gemeubeleerde Enkelkamer in Kommune - Lyttleton Manor Centurion

Apartments and Flats in South Africa province Gauteng, Centurion, Amkor, Lyttelton Manor

R3 400 Deposit R3 400

Ad ID 287102

Key Features

1 Rooms
2 Bathrooms
6 Car pots
12.00 m² Floor Area
2000.00 m² Land Area
Communal Garden
01.10.2018 Available from
Pool
Water included
Lights included

Extra Features

Rooms
Family/TV Room
Entrance Hall
Kitchen
Laundry
Security
Alarm
Fence
Security Post
Feature Fittings
Furnished
Built-in Cupboards

Property Description

Gemeubileerde netjiese enkel kamers (Yskas / Bed / Hangkaste ens) beskikbaar in kommune te Lyttleton Manor. Alle geriewe t.o.v. kos voorberei / klerewas / stryk ingesluit. Maandelikse tarief sluit in water en elektrisiteit. Veilige parkering ingesluit. Soek verantwoordlike persone wat hulle mede huurders asook die kommune kompleks sal respekteer. 2 km’s vanaf Unitas hospitaal / 3 km’s Gautrein stasie / 2 km’s vanaf N1 Pietersburg by Botha laan oprit / 1.7 km vanaf Doringkloof winkel sentrum.
Bring net jou klere / beddegoed asook persoonlike itemme en bly lekker. Lockup and go !
Kontak asb sel no 072 355 7238 (Whatsapp ASB) vir ‘n afspraak en verdere besonderhede.
Pryse vanaf R2900 - R3400

 08320... Show

 neelsk... Show