Ruim 1 slaapkamer woonstel te huur

Apartments and Flats in South Africa province Gauteng, Bronkhorstspruit

R3 950

Ad ID 460297

Key Features

1 Rooms
1 Bathrooms
1 Garages
2019-07-15 Available from

Extra Features

Property Description

Ruim 1 slaapkamer woonstel te huurRuim gemeubileerde 1 slaapkamer woonstel te huur vir enkel persoon in Erasmus Bronkhorstspruit.Woonstel grens aan hoofhuis maar is baie privaat met eie ingang.Een slaapkamer met badkamer met stort, wasbak en toilet. Ruim sitkamer met kitchenette met pype en dreinering vir eie wasmasjien.Toesluit motorhuis.Water en elektrisiteit ingesluit by prys.Baie sentraal gelee, in rustige omgewing.R 3950.00 deposito vooruit betaalbaar.

Riaan Smith

 07460... Show

 riaans... Show