Diaz strand, Mosselbaai Desember vakansieverblyf

Holiday Homes in South Africa province Western Cape

R1 100

Ad ID 364961

Property Description

Vakansieverblyf beskikbaar vir Desember in Diaz strand, Mosselbaai. 2 en-suitekamers op hoofstrand. Privaat toegang tot die strand. 180grade see en branderuitsig. Braai op balkon. Veilige parkering. Beskikbaar tot 19 Des. Tariewe vanaf R1 100.00 per nag; afhangende van hoeveel persone asook hoeveel nagte.SMS of WhatsApp Magda 0798849164

Alida

 08280... Show

 alida.... Show