Dagbreek akkommodasie 2

Holiday Homes in South Africa

R280

Ad ID 539489

Property Description

DAGBREEK AKKOMMODASIE Hoekom meer betaal vir n eenheid as julle net 2 persone is. R280 per nag buite seisoen. Hierdie is n een slaapkamer eenheid, wat een van twee eenhede op n perseel is, wat in Margate gelee is.. Slaap 2 persone. Linne word verskaf. DSTV premium pakket. Ongelukkig geen see uitsig. Ongeveer 400 meter se stap na Manaba swem strand en 200 meter na winkels. Parkering nie onder dak. Braai geriewe. Nood water voorsiening. Geen troeteldiere. Plekke om te besoek in die area: Oribi Gorge, Lake Eland, Krokodil plaas, Wild coast casino en water park, Beaver creek koffie plaas, visvang van Margate en Uvongo pier en so meer. Skakel of Whats App Hester by 0839511503.

Hester Mey

 08395... Show

 dagbre... Show