Leeupoort lieflike huis met splashpool te huur vir naweke en vakansies in die bosveld naby Thabazime Limpopo

Holiday Homes in South Africa province Limpopo, Bela Bela

R500

Ad ID 540940

Property Description

Lieflike 2 slaapkamer huis met n stoepkamer wat vir kinders as n slaapkamer dien. Veiligheids deure en Diefwering voor venster vir ape Ooplan sitkamer, kombuis wat toegerus is met gasstoof, mikrogolf en yskas . Het ontbyt hoekie en lug versorgerLekker Sitkamer met Dstv en dak waaier en gemaklike stoeleHoof slaapkamer met dubbelbed het ensuite badkamer2 de slaapkamer met dubbelbed, het aparte badkamer, wat ander gaste ook kan deel. Kamer beskik oor dak waaierLakens en handdoeke word voorsien, bring eie swem handdoeke saamStoep vertrek waar 2 stetchers vir kinders op geslaap kan word. Alleenlik met bevestiging van die bespreking.Vir die vertrek alleenlik. Bring eie beddegoed of slaapsakke en kussingsBraai area met onderdak stoep met ingeboude braai en tv met tafel en stoele waar ontspan kan word en diere bekyk wat tussen huise beweegSplashpool met skadunet is net warm as son skyn geen element. Swembad se swart pype is op huis se dak. En dit voorsien warm water as daar son is op n warm dag. Splashpool is omhein met n heiningKom en geniet hierdie huis in die bosveld wat 56km vanaf Thabazimbe, 70 km vanaf Bela Bela, 108km vanaf Brits en 170 km vanaf Pretoria gelee is. Die bedrag ge adverteer is vir 2 volw per nag en daarna is dit R200 per volw. Daar is n adminfooi en tarief vir kinders. 40% deposito word gevra om bespreking te finaliseer. Om teleurstelling te voorkom. Kontak nou vir Ina by 0825630886 of inab1950@gmail.com om bespreking te maak.

Ina Bronkhorst

Ina

 08256... Show

 inab19... Show