21 Ha Met 5 woonhede en werkswinkel leefstyl wildsplasie

Game Farms in South Africa province Limpopo

R7 700 000

Ad ID 140146

Property Description

Uitsonderlike eiendom, 7 km van Nylstroom, pure ,bosveld, 5 spesies wild 5 wooneenhede, 2 hoofhuise van 600 vk.m onderskeidelik. Modern , ruim. pragtige bergplasie met die mooiste uitsigte oor berge ,vallei en Kranskop Alle geboue siersteen, 2300 vk.m.geboue in totaal waarvan 75 % nuut gebou is. Vervangingswaarde R13 milj. sonder grondwaarde 8 km vanaf dorp 2017 Waardasie R8.7 milj.( plus n 730vk.m. werkswinkel/stoor ),Ideaal vir groot familie, sakemanne, aftreeplek met huurinkomste of n afgetrede boer Al die huise is apart omhein met skuifhekke.Geen grondeise,beskik oor die nodige dokumente Is gelee in die beste area en geen deur loop of ry nie In bk. besit met 5 lede (nie geregistreer vir Btw,nie) 8 km vanaf Klein Kariba en een uur vanaf Pretoria Skakel 0829765082 of 0141610609

Location

#MAP#

Johan

 08297... Show